6

AFGRI Equipment Bied Spesiale Diens aan vir Amazone Produkte!

Is jou strooier na gegaan na die vorige seisoen? En weet jy presies nog hoe als werk?

Die AFGRI Equipment Span staan reg om te help!

Die Amazone Deurgaan Program sluit in:

  1. Bevestiging dat als nogsteeds werk
  2. Bevestiging dat die kalibrasie reg is
  3. Dat jy as klient presies weet hoe als werk
  4. Operateurs opleiding

Skakel en bespreek voor einde Julie 2020 om aanspraak te maak op die spesiale deurgaan program!

Bellville

  • Hendrik Kloppers – 082 865 5371

Caledon

  • Cobus van Schalkwyk – 082 907 5976

Ceres

  • Gerald Wilson – 082 411 2635

Malmesbury

  • Also Otto – 083 658 3268

Piketberg

  • Thys Bester – 084 513 4873

Worcester

  • Lou Viljoen – 082 553 7886

Vredendal    

  • Joppie Bartleman – 072 137 6201

 

 

 

 

Main Menu