John Deere 612R Sprayer

Die Nuwe John Deere 612R Selfaangedrewe Spuit.

Die besluit om ‘n selfaangedrewe spuit aan te skaf kan soms uitdagend word. Die hoeveelheid beskikbare opsies, fabrikate en toepassing daarvan lei gereeld tot meer vrae.

Ons het gaan kuier by Neels en Piet Uys van Boschkop Uyse Boerdery in Heidelberg, GP om meer te hoor oor hulle navorsing en besluitneming proses wat aanleiding gegee het tot die aankoop van die eerste nuwe generasie spuite van John Deere in Suiderlike Afrika. 

Die John Deere 612R Spuit lewer puik diens en is in ‘n klas van sy eie.

Vir meer inligting besoek: https://www.deere.com/en/sprayers/400-600-series/612r-sprayer/

Main Menu